Sale!

In Oneer – J. M. Coetzee

Original price was: R60.00.Current price is: R42.00.

Toestand: Goed
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 206
Uitgegee: 2009 Umuzi
ISBN: 9781415200797

Out of stock

SKU: LD012 Categories: , , Tag:

Description

David Lurie, twee maal geskeide Engels-professor van Kaapstad, verlei ‘n student. Die gevolg is dat hy sy werk en reputasie kwyt is en uitwyk na sy dogter se plaas in die Oos-Kaap, waar hy stadigaan deur die natuurlike ritme van die plaas tot ‘n mate van lewensharmonie terugkeer. Daar is egter ‘n plaasaanval waarin sy dogter verkrag en hy wreed aangerand word, wat hom hard konfronteer met die feit dat daar in hierdie land vir hom, ‘n ouer wordende wit man, dalk tog nie plek is nie.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans