Description
Op die oog af het Kato Klinge alles: Sy is aantreklik, intelligent en baie suksesvol in haar beroep as ingenieur, maar selfs ‘n suksesgedrewe perfeksionis het moederlike instinkte. Kato wil ‘n baba hê, maar daar is nie ‘n spesiale man in haar lewe nie








