Sale!

150 Stories – Nataniël

Original price was: R130.00.Current price is: R91.00.

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 517
Gepubliseer: 2014 (Eerste druk) Human en Rousseau
ISBN: 9780798166645

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Hierdie omvangryke versameling van die bekende en gewilde Nataniël se verhoogverhale is die ideale geskenk! Nataniël is een van Suid-Afrika se meester-storievertellers op die verhoog. Sy unieke stem en styl, sy spitsvondige en skerpsinnige humor, sy deernis vir die verskoppelinge en verstotelinge, dit alles maak hom ‘n belangrike stem in ons kultuur en samelewing.

Die versameling sluit in byna al sy verhale (Afrikaans en Engels) uit ouer bundels wat reeds deur die jare uit druk geraak het (Oopmond, Rubber, Maria Maria, Tuesday, Kaalkop 2, When I was), sowel as 10 nuwe stories.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans, English