Begin die reis – Angus Buchan

R40.00

Toestand:  Redelik (Normale tekens van gebruik, soos ligte verweer aan die omslag en hoeke. Die bladsye is steeds stewig gebind en die teks is heeltemal skoon en leesbaar sonder enige skeure of groot vlekke)

Formaat:  Sagteband
Bladsye: 
79
Uitgegee:  2014 CUM Uitgwers
ISBN: 978143161110174

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Begin die reis – Angus Buchan  – Om Jesus te volg – en Hom met ander te deel – is die belangrikste lewensbesluit wat iemand ooit kan neem.

In Begin die reis sal lesers weer bewus word van God se perfekte plan vir verlossing deur Jesus Christus. Op ʼn eenvoudige manier verduidelik Angus Buchan die probleem van sonde en God se plan om ons verhouding met Hom te herstel.
Angus bespreek wat ’n mens moet doen nadat jy jou redding aanvaar het. Dié boek is ’n ideale evangelisasie-hulpmiddel en fokus veral op:

• Redding: wat dit beteken om Jesus Christus as persoonlike Here en Redder te ken.
• Groei in God: hoe om te groei in jou wandel met God.
• Die groot opdrag: hoe om die Goeie Nuus met ander te deel.

Ingesluit is verse uit die Bybel oor verlossing en die Christelike leefwyse wat lesers kan memoriseer om hulle te versterk. Daar is ook ’n lys Skrifverwysings oor waar om belangrike gedeeltes in die Bybel te kry.
As ’n gelowige is dit belangrik om hierdie lewensveranderende nuus met ander te deel en Begin die reis sal elke gelowige help om dié roeping uit te leef.

Volg die skakel vir meer Afrikaanse Christelike boeke. 

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

79

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Angus Buchan

Jaar gepubliseer / Year published

2014

Toestand / Condition

Redelik / Fair

Uitgewer / Publisher

CUM Uitgewers