Die Wenner – A.S. Van Straten (Goeie toestand)

R70.00

Toestand: Goed (Naam voorin)
Formaat: Hardeband met stofomslag
Bladsye:  164
Gepubliseer: 1970 (Eerste druk) Tafelberg-Uitgewers Beperk
ISBN:

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.
SKU: LD014 Categories: , , Tag:

Description

Die wenner, speel af in die kosmopolitiese Hillbrow, waar drie uiteenlopende Afrikaners hulle weg moet vind. Die karakters is die beskaafde maar lewensmoeë Bas, sy broer, die selfgesentreerde Roelf, en die bejammerenswaardige Philippus P. van Staden. Die roman kry sy beslag in die tyd wat Ampie ’n woonstel in Hillbrow het. Hierdie is een van die eerste volslae stadsromans in Afrikaans, met ’n sterk eksperimentele inslag waarmee nuwe gebied verken word en die antiheld subtiel herkenbaar word. Ten tyde van sy dood is Ampie besig met ’n onvoltooide outobiografiese roman waarin hy die stryd teen kanker, die behandeling daarvan en die reaksie van familie, vriende en kollegas uitbeeld.

Die wenner is deur en deur ‘n stadsroman. Die stad is altyd aanwesig… dit is ‘n aktiewe verhaalelement, gryp as ‘n soort mag of lot in die lewe van die verhaalpersone in.” – PD van der Walt, Die Transvaler.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans