Vry om lief te hê – Alma Carstens

R35.00

Toestand:  Goed (Rugkant is stewig en heel. Die bladsye is skoon en sonder vlekke)
Formaat:  Klein formaat sagteband
Bladsye: 
 205
Uitgegee:  2022 LAPA Uitgewers
ISBN: 9781776352418

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Vry om lief te hê – Alma Carstens -Is liefde genoeg om werklik te kan vergewe?

Lara bevind haar in ‘n penarie toe Thailand se grense skielik weens die pandemie sluit. Nie net sit sy gestrand in ‘n vreemde land na haar vakansie nie, haar finansies is ook in ‘n beroerde toestand en sy moet dringend ‘n uitkoms vind om te oorleef. Teagan ontmoet vir Lara wanneer sy as vrywilliger in die oerwoud noord van Chiang Mai gaan werk. Hy ontferm hom oor haar, maar alles is nie soos dit op die oog af lyk nie. Wanneer Lara die waarheid oor Teagen uitvind, stort haar wêreld in duie. Sy het dan juis so gesukkel om hom te vertrou. Is liefde genoeg of is die prys vir vergifnis te hoog?

Die verhaal speel af in die oerwoude van Thailand met pragtige natuurskoon. Die agtergrond van die verhaal is tydens die pandemie en gee ‘n werklike voorbeeld van die effek daarvan op reisigers.

Vind meer liefdesverhale en Romanza’s hier.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans