Koester Jou Kleuter – Ann Richardson

R70.00

Toestand:  Goed
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 
176
Uitgegee:  2011 (Sesde druk) Metz Press
ISBN: 9781920479190

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Die kleuterjare is ‘n tyd van ongeewenaarde groei en ontwikkeling. Dis ook ‘n tyd van woedeuitbarstings en konflik. As jy weet wat normale kleutergedrag is, kan jy dit realisties, doeltreffend en sonder skuldgevoelens hanteer. Jou kleuter leer deur sy sintuie – om hom die beste leiding te gee, het jy hope sin-volle insig nodig. Hierdie gewilde opvolg op Koester jou baba is pas bygewerk met die jongste relevante navorsing en vertel jou alles oor: Hoe om jou kind se unieke sensoriese profiel te herken en verstaan; stimulering sonder om jou kind te oorlaai; slaaptydoplossings vir elke ouderdom; dissipline met liefde en ‘n sin vir humor; ‘n sinvolle benadering tot toiletgebruik; kleutervoeding en hoe om kleuterfiemies te hanteer; ontwikkelingsmylpale en idees om ontwikkeling aan te moedig; hoe om leergestremdhede te herken en vroeg reeds aan te spreek.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans