Sale!

Van Wyk Louw: ‘n Lewensverhaal – J. C. Steyn (Deel 1 en Deel 2 in ‘n kartonhouer)

Original price was: R350.00.Current price is: R280.00.

Toestand: Die twee boeke is in ‘n uitstekende toestand. Die kartonhouer het twee stukkende plekkis) 
Formaat: 
Hardeband
Bladsye: 1 212
Uitgegee: 1998 Tafelberg
ISBN: 9780624036968

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Indringend skryf J.C. Steyn oor Louw as kind op Sutherland; as opvoedkundige in Kaapstad, Amsredam en Johannesburg; as skrywer, letterkundige, filosoof, kultuurleier; as minnaar en eggenoot. Steyn verbind Louw se lewensbesonderhede met sy omvangryke en geskakeerde letterkundige en filosofiese werk, skets die ontstaangeskiedenisse, gee besprekings, toon aan hoe dit krities ontvang is.

Talle voorheen ongepubliseerde artikels, toesprake, onvoltooide tekste en radiopraatjies word ingesluit, naas Louw en andere se briewe, aantekeninge en dagboekinskrywings.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans