Sale!

Dubbelspiraal – Andre Jansen

Original price was: R100.00.Current price is: R70.00.

Toestand: Soos nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 385
Gepubliseer: 2018 Queillerie Publishers (Pty) Ltd
ISBN: 9780795801808

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Hy en Xolisa Ndlela sou vriende kon wees, besef geheime agent Koos Jooste. Sedert die Soweto-oproer in 1976 kruis die paaie van die twee Suid-Afrikaners telkens tydens sleuteloomblikke in die land se geskiedenis. Jooste moet persoonlike tragedie verwerk, en sukkel met die begrip patriotisme. En wat kan een mens doen om korrupsie te bestry?

Additional information

Taal / Language

Afrikaans