Pille vir Servette – Jan Spies

R70.00

Toestand: Redelik (Boodskap voorin; bladsye vergeel; stofomslag ligte verweer)
Formaat: Hardeband met stofomslag
Bladsye: 132
Uitgewer: 1987 Tafelberg-Uitgewers
ISBN: 9780624024996

9 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Jan Spies het as storieverteller reeds legendaries geword. Daar is min in Afrikaans wat ‘n storie kan laat vonk soos hy: elke situasie skerp en verrnaaklik, en meesal knaend snaaks.

In Pille vir servette is Spies op sy stukke. Hier maak hy ‘n klomp karakters sit en staan wat die leser nieiig sal vergeet nie. Koddig,beminlik, vindingryk. Ou Orrelkosie kan as jy ‘n halwe dag het om te luister vir jou presies beduie hoe ‘n mens ‘n piloor ‘n siek hoender se tong kry. ‘n Kalahari-boer maak weer vir jou duidelik hoe mens in die sandwêreld met ‘n lastige smous se gal werk, en ‘n oompie verdedig in die hof sy ontoelaatbare plan om twee kar-donkies onder n lae spoorwegbruggie deur te loods. Dan is daar nog die ontsaglike kêrel met die groot pens wat hom dood hou op die slagveld om die Engelse te flous.

Liegstories, lagstories, pittige koffiestories, kierang- en kameelstories. Stories soos net Jan Spies hulle kan vertel.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans