Maak jou huwelik affair-bestand – Timothy Kieswetter

R70.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 248
Uitgewer: 2016 Lux Verbi
ISBN: 9780796319814

Out of stock

Description

‘n Affair is van die grootste pyn en seer wat ‘n persoon kan beleef. Bekende Bybel- en seksualiteitkenner Timothy Kieswetter ondersoek affairs en rus jou toe om jou huwelik so ver moontlik affair-bestand te maak. Hy ondersoek wat affairs veroorsaak, hoe dit verloop en wat jy kan doen as jou huwelik deur een bedreig word. Hierdie boek is vir almal – of jy nou pasgetroud is, al jare getroud is, die slagoffer van ‘n affair is en of jy die een is wat in die affair is. Daar is hoop vir jou huwelik.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans