Kodachrome – Tom Dreyer

R99.00

Toestand: Soos nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 182
Uitgewer: 2022 Protea Boekhuis
ISBN: 9781485313373

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.
EAN: 9781485313373 SKU: AM229 Categories: , , , Tags: ,

Description

Om hierdie skryfsels te lees is soos die oomblik wanneer jy ‘n 3D-bril opsit of ‘n towersampioen eet: Alles lyk opeens anders, die wêreld is op sy kop gedraai, oral knetter moontlikhede.
Dreyer het die vermoë om op hierdie manier te sien en om die leser só te laat sien.
Dis ‘n wonderbaarlike mengelmoes van alledaagse sowel as fantasmagoriese objekte soos ‘n vingerhoed, ‘n verdwaalde los skroefie, ‘n geel badeendjie op die vloer van ‘n afdelingwinkel, die bloop, Napoleon en sy jaggeselskap wat op die vlug slaan voor ‘n spul mak hase, die klankeffekte in Star Wars, ‘n intakte beesoog in die pad, meerminne, ‘n mimeerkunstenaar, Noorderligte, monsters, vampiere, salmanders en ander.
Die skrywer, wat ook digter is, mors nie met woorde nie en sy gedagtes is elegant.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans