Waldo en die weerwolf met die rooi tekkies – Jaco Jacobs

R80.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 112
Uitgewer: 2020 Pan Macmillan South Africa
ISBN: 9781776250165

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Waldo en die weerwolf met die rooi tekkies – Jaco Jacobs  Wat sluip daar in die maanlig rond?

Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok – en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang … hy sien helder oordag dinge wat nie bestaan nie! ’n Nat, slymerige bol hare lei Waldo en Connie op die spoor van ’n onvergeetlike (en gevaarlike) avontuur – een wat jou sal laat tjank van lekkerkry!

Vind meer Afrikaanse kinderboeke.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

112

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Jaco Jacobs

Jaar gepubliseer / Year published

2020, 2020's

Toestand / Condition

Baie goed / Very good

Uitgewer / Publisher

Macmillan