Wanneer Gode Slaap – Erwin Mortier (Vertaal deur Fanie Olivier)

R99.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 332
Uitgewer: 2020 Protea Boekhuis
ISBN: 9781485310754

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.
SKU: AM201 Categories: , ,

Description

Wanneer gode slaap vervat die herinneringe van ‘n ou dame wat die einde van haar lewe voel naderkom. Helena is voor die uitbreek van die oorlog na haar oom se huis in Frankryk gestuur, waar sy gruwelike oorlogstonele teëgekom het. Daar het sy egter ook haar man, die Britse soldaat en fotograaf, Matthew, ontmoet. Helena kyk terug na haar kinderjare, en die mense vir wie sy lief was. Gaandeweg ontstaan ‘n intieme panorama van haar vaderland, België. Hierdie roman is nie oor groot gebeurtenisse tydens die oorlog nie, maar die effek wat dit op ‘n jong meisie gehad het. Dit gee insig en is geskryf met deernis en empatie, in die vorm van ‘n dagboek van een wat die oorlog oorleef het

Additional information

Taal / Language

Afrikaans