Griet skryf ‘n sprokie – Marita van der Vyver

R60.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Hardeband
Bladsye: 198
Gepubliseer: 1992 Tafelberg
ISBN: 9780624031260

2 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Griet skryf ‘n sprokie is die verhaal van Griet Swart, wat deur die traumas van miskrame, kindersterfte en egskeiding gedryf word tot die punt waar sy een aand haar kop in ‘n gasoond druk. ‘n Dooie kakkerlak in de oond red haar, want vir die res van die aand maak sy oond skoon. As terapie raak haar shrink haar aan om oor haar ervarings te skryf. En só kry die storie van Griet gestalte, ‘n storie van seerkry en woede, maar verlig deur haar onvernietigbare sin vir humor.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans