Die A Tot Z van berading – Gary R. Collins

R150.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 779
Uitgewer: 2005 Struik Christian Books
ISBN: 9781868237494

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Die A tot Z van berading is die mees omvattende beradingsgids in Afrikaans vir sielkundiges, pastors, maatskaplike werkers en lekeberaders; trouens, vir elke persoon wat ander mense wil help om hul probleme te bowe te kom en n vervulde lewe te lei. Die A tot Z van berading benader n wye reeks kwessies vanuit ‘n Christelike perspektief, insluitend persoonlike kwessies, ontwikkelingskwessies, interpersoonlike kwessies, identiteitskwessies, familie-en gesinskwessies, en n verskeidenheid ander probleme. Elke hoofstuk bevat n gevallestudie, Bybelse beginsels en omvattende inligting oor die oorsake en gevolge van elke probleem, en gee volledige riglyne vir die berading van mense wat daarmee worstel.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans