Sale!

Katriena, Nee! – Riana Scheepers

Original price was: R75.00.Current price is: R60.00.

Toestand: Goed (Naam voorin)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 128
Uitgegee: 2004 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799331981

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Katriena, nee! bevat agtien uiteenlopende storietemas. Katriena vertel van ‘n soetkysie kraalmis, ‘n double burger en tjips, die arme outjie in bed nommer 4, ‘n baie spesiale dummie!, ‘n double Jeyes Fluid en Jik, ‘n bondel skottelgoed in die oond en nog meer. Katriena se deernis met mense en hulle doene en late skemer telkens deur, net soos haar liefde vir Mevrou en haar seunskinners. Katriena, Mevrou en Marinus, van die broekielace-huis oorkant die straat, sorg ook vir elf resepte van hulle gunsteling geregte en lekkernye.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans