Die A-Z van die groentetuin in Suid-Afrika – Jack Hadfield

R95.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 160
Uitgewer: 2000 Struik Publishers (Pty) Ltd
ISBN: 9781868726301

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Die A-Z Van Die Groentetuin in Suid-Afrika – Jack Hadfield vir die kweek van jou eie groente, is gebaseer op praktiese ervaring  en ‘n  intieme ervaring van plaaslike groeitoestande.

Deel 1 verskaf praktiese advies:

  • oor die ligging en uitleg van die groentetuin; grond- en voedingstowwe;
  • tuinbeplanning en wisselbou;
  • gereedskap en toerusting;
  • natmaak,
  • verbouing en onkruidbeheer;
  • siektes en hul beheer;
  • saad,
  • saai en uitplant;
  • houertuine,
  • en die gebruik van plastiek in die groentetuin.

In Deel 2 word die algemene,  asook ‘n aantal ongewone soorte groente volledig en sistematies in alfabetiese volgorde bespreek, asook:

  • Waardevolle inligting oor kultivars,
  • grondvoorbereiding,
  • voortplanting,
  • saai,
  • uitplant,
  • oes
  • en plae en siektes word ingesluit.

Dit word gevolg deur kort beskrywings van kruie wat gewild is in die kookkuns. Ten slotte verskaf die bylaes inligting oor die kweek van slaaispruite en volledige en waardevolle advies oor skougroente. Of jou tuin ‘n  kleinhoewe of in die patio van ‘n meenthuis is, Die A-Z van die Groentetuin in Suid-Afrika is ‘n noodsaaklike  handleiding waarin jy alles sal vind wat jy moet weet om dwarsdeur die jaar suksesvol jou eie groente te kweek.

Karin se keuse: Die boek is perfek vir daardie leser wat graag hulle eie groente wil kweek, maar nie weet hoe en waar om te begin nie. Boonop is die boek in ‘n baie goeie toestand.

Foto’s geneem deur Karin’s Treasures.

rugkant die a z van groentetuine in suid afrika
Rugkant van Die A-Z van die groetetuin in Suid-Arika.
agterblad van die a z van groentetuine in suid afrika
Agterblad van Die A-Z van die Groentetuin in Suid-Afrika.

Klik hier vir die volledige Tuinmaak-kategorie.

 

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

160

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Jack Hadfield

Jaar gepubliseer / Year published

2000, 2000's

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

Struikhof