Description
Cas Vos is ‘n bekende op die gebied van digkuns. Sy vorige werke sluit in: Die goddelike komedie (2017) en Il Paradiso (2018).
In albei het hy homself bewys as meestervertaler van die wêreld se meesterstukke. Sy nuutste bundel, Inferno, is die eerste rymende versvertaling van die meester Dante Alighieri in Afrikaans.
Hierdie bundel is ‘n prestasie wat in die voorsienbare toekoms onherhaalbaar is en lank ‘n standaardwerk sal wees.





