Die hemel is werklik – Todd Burpo

R50.00

Toestand: Redelik
Formaat: Sagteband
Bladsye: 173
Uitgewer: 2011 CUM Publishing
ISBN: 9781431600793

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Die Hemel Is Werklik is die ware verhaal van ‘n vierjarige seuntjie van ‘n leraar van ‘n klein dorpie in Nebraska wat tydens ‘n noodoperasie uit sy bewussyn na die hemel gaan. Hy oorleef die operasie en begin ná die tyd vertel van hoe hy kon afkyk op die dokter tydens die operasie en hoe hy kon sien hoe sy pa bid in die wagkamer. ,p> Colton het vertel dat hy sy sussie, wat nooit gebore is nie weens ‘n miskraam en van wie niemand hom nog ooit vertel het nie, ontmoet het. Hy het ook sy oupa ontmoet wat 30 jaar voordat Colton gebore is, al oorlede is. Hy het ongelooflike detail oor elkeen vertel waarvan hy onmoontlik kon geweet het. Hy beskryf selfs die “baie groot” stoel waarop God sit.

Die verhaal word deur Colton se pa vertel, maar dikwels in Colton se eie woorde. Die boodskap is eenvoudig – die hemel is ‘n werklike plek.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans