My Beskeie Deel: ‘n Outobiografiese Vertelling – M.E.R.

R125.00

Toestand: Redelik (Stofomslag effens verweer; boodskap voorin)
Formaat: Hardeband met stofomslag
Bladsye: 294
Uitgewer: 1973 (Tweede druk) Tafekberg-Uitgewers
ISBN: 0624003213

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Biografie van mev. M.E. Rothman oftewel MER. Sy het in die twintigerjare begin publiseer. Onder haar eerste publikaseis was daar veral boeke vir die kind – Die kammalanders, Hansie en die bessiekinders, Die sondagskind en Kinders van die voortrek. Sy het vir die Afrikaanse kind begin skryf op ‘n tydstip toe hy eintlik nog bitter min in sy eie taal had, maar bowenal was sy een van die eerste Afrikaanse skrywers wat met ‘n ware begrip vir die kinderwêreld kon skryf. Toe haar Kinders van die voortrek dan ook in 1965 heruitgee is onder die titel Die tweeling trek saam, is dit met die Scheepersprys bekroon – die hoogste erkenning vir jeuglektuur in Afrikaans.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans