Luistervink – 13 Stories – Madre Marais

R100.00

Toestand: Nuut
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 176
Uitgegee: 2020 Human & Rousseau
ISBN: 9780798180887

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

‘n Verrassende kortverhaaldebuut deur ‘n jong skrywer van Bloemfontein. Marais is goed geskool in die klassieke Afrikaanse kortverhaal, maar bied vernuwing op vele vlakke. Elke verhaal bevat iets ongewoons, nie net wat betref taal en register nie, maar veral t.o.v. karakter en perspektief. Hoogtepunte sluit in “Brandoffer” (briewe aan ‘n ma), “Sinker” (oor ‘n seun wat op die rand van ‘n damwal huiwer) en “Driehonderd-vyf-en-sestig en ‘n kwart”.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans