Bruidzilla – Marion Erskine

R105.00

Toestand: Nuut
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 287
Uitgegee: 2020 Queillerie
ISBN: 9780795802294

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: CN0019 Categories: , , Tag:

Description

Tillie het ‘n heel goeie lewe, dankie. Ja, sy werk haar oor ‘n mik as kelnerin in Mellville, en ja daar’s nie iemand spesiaals in haar lewe nie, en ja, haar beste vriendin Milanka ís high­maintenance, maar so ken Tillie haar, en Milanks het al vir haar báie beteken. Haar eksieperfeksie, #blessed vriendin Milanka.

Maar uhm… Sy’t nou nie verwag Milanka sal aandring sy wat Tillie is, moet sorg dat Milanka en Jacques se troue gereël kom nie!

Eensklaps is Tillie in ‘n warrelwind van warmlugballonne, dringende missed calls en uitheemse Milanka­bestellings: reënbooghoringperde, en ‘n Alice in Wonderland­tema, en en en… En dít terwyl Jacques eintlik aanvanklik Tillie se date was!

Soos Milanka ál meer op Bruidzilla begin trek, begin Tillie bemerk iets is nie pluis nie. Wat skuil agter Milanka se monster­mondering? Sal sy en Jacques ooit gekerk kom – en sal haar vriendskap met Tillie dit oorleef?

 

Additional information

Taal / Language

Afrikaans