Piet-my-vrou en Nagspel – Chris Barnard

R60.00

Toestand: Redelik(Biblioteekboek, met plastiek oorgetrek)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 97
Uitgewer: 2014 Tafelberg
ISBN: 9780624017851

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Twee trefferdramas uit die pen van die bekroonde Chris Barnard. In Piet-my-vrou verskyn ‘n musiekonderwyseres in die hof omdat sy glo een van haar leerlinge, ‘n 16-jarige seun, ontvoer en verlei het.

Nagspel, ‘n videodrama, het net drie karakters: ‘n polisiesersant by ‘n verlate grenspos, sy vrou en ‘n ontsnapte misdadiger.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans