Moord op Pofadder – Charné Kemp

R130.00

Toestand: Goed (Voorblad het ‘n voutjie regs bo)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 240
Uitgewer: 2022 Tafelberg
ISBN: 9780624092667

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Wat dryf ’n beeldskone jong ma van drie daartoe om haar man wreed te laat vermoor? Waarom wou Suretha Brits só graag van haar Leon ontslae raak?
Danksy inligting uit die binnekring van vriende, familie en mense ná aan die polisie-ondersoek, sit die joernalis Charné Kemp die stukkies van die legkaart bymekaar en vertel die volle verhaal van die opspraakwekkende huurmoord op die geliefde Pofadder-hotelbaas.
’n Boeiende ware misdaadverhaal wat draai om geld, diamante, Krugerrande, seks en verraad.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans