Die ander vrou – Kristel Loots

R99.00

Toestand:  Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 382
Uitgegee: 2013 Lapa
ISBN: 9780799359374

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.
EAN: 9780799359374 SKU: KA395/IH0105/MB300 Categories: , , Tag:

Description

“Linda is daardie vrou wie se kant van die saak selde gestel word: Sy is “die ander vrou”…

Haar verhaal begin nadat die liefdesdriehoek sy loop geneem het en sy en haar nuwe man hulle op Mauritius bevind vir hulle wittebrood. Maar niemand kon nog ooit waarborg dat so ‘n huwelik met rose besaai sal wees nie. En dis nie net in haar pas voltrekte huwelik wat die krake wys nie. Die spook van ‘n geheim uit haar jeug besoek haar weer, en hierdie keer kan sy dit nie verdring nie.

Tog is daar selfs vir ‘n skarlaken vrou genade, al is die pad daarheen moeisaam en pynlik.

Die ander vrou vorm ‘n tweeluik met Kristel Loots se vorige roman Eendagmooi. Lesers wat in Eendagmooi kennis gemaak het met Janeke, die vrou wat haar man verloor, sal in hierdie verhaal die ander vrou se kant van die saak beleef. Die roman is passievol en humoristies, maar nie sonder die snykant van die lem waarvoor Kristel so bekend is nie.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans