Die Mighty Men Verhaal – Angus Buchan

R60.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Hardeband
Bladsye: 304
Uitgewer: 2012 Christian Art Books
ISBN: 9781431603930

2 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Die Mighty Men Verhaal vertel op boeiende wyse hoe een man se gehoorsaamheid aan God herlewing gebring het in Suid-Afrika en duisende lewens vir altyd verander het. “God het my gelei om hierdie storie te skryf sodat ek die ware verhaal kan vertel van wat gebeur het,” sê die bekende en geliefde evangelis Angus Buchan self.

Die Mighty Men Verhaal vertel die verstommende verhaal van die Mighty MenTM-fenomeen – hoe dit begin het met ‘n mosterdsaad-idee in 2003, tot hoe dit in 2010 geëindig het toe die konferensie deur meer as 300 000 mans bygewoon is.

Meer as 40 persoonlike getuienisse van mans wat by hierdie konferensies aangeraak is deur die Gees sal elke leser aan die hart gryp. Dit spreek van nuutgewonde vuur vir God wat in die harte van duisende mans aangesteek is, en sal lesers inspireer om God met nuwe toewyding te dien.

Die Mighty Men Verhaal vier onwankelbare geloof, oneindige hoop en vreugdevolle en oorvloedige lewe in Christus!

Additional information

Taal / Language

Afrikaans