Mal oor mosaiek

R60.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 95
Uitgewer: 2011 Lapa Publishers
ISBN: 9780799349726

2 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Mal oor mosaiek is ‘n samestelling van unieke projekte van Suid-Afrika se gewildste mosaiekkunstenaars en sluit onder andere projekte van Glacermo, Seedpod Studio, Mosaic Works, Mosaic Arts, Dish, D’lish, Icreate, Polkadot asook kunstenaars soos Ira Bekker en Karin Wainwright in. Mal oor mosaiek fokus op vinnige, klein projekte waarvan sommige binne ‘n paar uur voltooi kan word. Die projekte het duidelike stap-vir-stap aanwysings en foto’s en sluit onder meer ‘n teepot, notabord, melkkan, drie-dimensionele toneel, spieelhart, smalti-kat en selfs hoehak-skoene in. Beslis die ongewone of die gewone met ‘n kinkel!

Additional information

Taal / Language

Afrikaans