Die Koningin Se Voetkombersie – I.L. De Villiers

R55.00

Toestand: Redelik (Boodskap voorin)
Formaat: Hardeband met stofomslag
Bladsye: 114
Gepubliseer:  1982 (Tweede druk) Tafelberg-Uitgewers
ISBN: 0624016307

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

In hierdie bundel is 29 stukke uit die skrywer se Sarie-Rubriek opgeneem. Izak de Villiers raak uiteenlopende onderwerpe aan, van Job se worsterling met God tot die moderne mens se eksperimentering met klonering en vra vrae soos: Sou u graag gekloon wou word? Sodat daar sommer ‘n rits van u bestaan, mense wat almal soos u lyk, praat en optree..

Hierdie boek is ‘n boek wat van eerlikheid getuig, van belesenheid, ervaring en van menslike begrip.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans