Sale!

‘n Reis na die lig – Marge Stathakis

Original price was: R35.00.Current price is: R24.50.

Toestand: Redelik
Formaat: Sagteband
Bladsye: 84
Gepubliseer: 2013 CUM
ISBN: 9781431604494

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Een of ander tyd word almal geraak deur die dood van ‘n geliefde. Die pyn van so ‘n verlies is soos geen ander pyn nie, hoewel elkeen dit op sy eie manier beleef. Die smart wat na die verlies volg, is ‘n normale reaksie, hoewel dit glad nie normaal voel nie, en die rouproses is nodig om te kan aangaan met die lewe. ‘n Reis na die lig deur Marge Stathakis is ‘n joernaal vir die reis deur verlies. Die boek bied die volgende unieke kenmerke: eerlike en openhartige beskrywings van die skrywer se persoonlike ervaring; spasie in elke hoofstuk om persoonlike; ervarings en emosies neer te skryf; praktiese raad om kinders te help om verlies te verwerk; perspektief op die rol van vriende tydens die rouproses. ‘n Reis na die lig is ‘n waardevolle hulpmiddel op die reis deur verlies.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans