Sale!

Die Naamlose – Mariel le Roux

Original price was: R175.00.Current price is: R140.00.

Toestand: Nuut
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 336
Gepubliseer: 2010 Tafelberg
ISBN: 9780624049111

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.
SKU: KA730 Categories: , , , Tag:

Description

Carli Botha is amper sewe jaar oud toe haar Italiaansgebore moeder, Bella, sterf tydens die geboorte van haar wanskape, breinlose [anensefaliese] boetie. (“Dis ‘n katkoppie, Baas’, het Carli vir Lena, die jarelange huishulp in Grootvlei se plaashuis, by die kraambed hoor sê.)

Sy word agtergelaat in die sorg van haar dranksugtige pa, Wilhelm Botha, wat haar treiter. Dora, wat ook soms in die plaashuis help, kom bedags tot Carli se redding. Sy was ‘n sterk vrou en sy het ‘n swaard gehad om oor die baas van Grootvlei se kop te hou. Sy het die plaas se geheime geken reg van oupa Maans se tyd af, en sy sou praat, dit het Wilhelm Botha geweet…

Additional information

Taal / Language

Afrikaans