Grilgrypers 2: Web van die mummie – De Wet Hugo (Illustrasies deur Shân Fischer)

R70.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  128
Gepubliseer: 2018 Human & Rousseau
ISBN: 9780798176729

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.
SKU: ERR108 Categories: , , , Tag:

Description

Pippa kry nog altyd nagmerries oor haar grootste vrees: spinnekoppe. Net voordat sy hulle plaas, Moordkuil, in die karoo verlaat om ‘n nuwe skooljaar in ‘n koshuis in die Paarl te begin, word die gemummifiseerde liggaam van ‘n meisie in ‘n bergskeur op die plaas ontdek. Is dit die liggaam van haar pa se vermiste suster? Tot Pippa se skok, is haar nuwe kamermaat gaande oor spinnekoppe. En hoekom voel dit asof die mummie haar skool toe gevolg het?

Additional information

Taal / Language

Afrikaans