Kies-jou-avontuur: Die gevaarlikste speletjie op aarde – De Wet Hugo

R80.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 71
Gepubliseer: 2020 (Eerste uitgawe) Human & Rousseau
ISBN: 9780798180696

1 in stock

đźšš Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Die gevaarlikste speletjie op aarde – De Wet Hugo – Mario is die skool se rekenaarspeletjie-kampioen. Maar wanneer hy deur ‘n eienaardige nuwe speletjie weggevoer word na die kuberruim, moet hy veg vir sy lewe. ‘n Geheimsinnige wese genaamd Gigabyte verduidelik dat hy na die sewe wonders van die antieke wĂŞreld moet reis om ses goue muntstukke te vind, voordat hy kan terugkeer huis toe. Lewensgevaarlike uitdagings wag op hom . . .
‘n Kies-jou-eie-avontuur-storie propvol avontuur en naelbyt-aksie!
Toestand: Baie goed
agterblad die gevaarlikste speletjie op aarde
rugkant die gevaarlikste speletjie=op aarde

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

71

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

De Wet Hugo

Jaar gepubliseer / Year published

2020, 2020's

Toestand / Condition

Baie goed / Very good

Uitgewer / Publisher

Human & Rousseau