Sale!

Dik Dun Thick Thin – Nataniël

Original price was: R90.00.Current price is: R72.00.

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  256
Gepubliseer: 2020 Human & Rousseau
ISBN: 9780798181419

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

‘n Splinternuwe, skitterende versameling kortverhale deur Nataniël. 20 in Afrikaans en 8 in Engels. Skreeusnaaks, aangrypend, wys, onvoorspelbaar en — soos altyd — hoogs vermaaklik.

Soos gewoonlik delf hy goud uit sy kinderjare — oor sy ouers, sy ouma — maar daar is ook fantastiese en fantasmagoriese verhale oor sy lewe as sanger op plattelandse dorpies, oor ‘n vreemdeling wat hom een aand in sy huis help om sy vrese te besweer, en hoe ‘n mens jou eerste reus oorwin . . .

Additional information

Taal / Language

Afrikaans, English