Ikarus – Deon Meyer

R140.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 408
Gepubliseer: 2015 (Eerste uitgawe) Human & Rousseau
ISBN: 9780798169776

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Ikarus – Deon Meyer – Op 17 Desember spoel die lyk van Ernst Richter oop in die duine anderkant Parklands — dié Ernst Richter, berugte internet-entrepreneur, baas van die omstrede webwerf Alibi.co.za wat ’n maand gelede so onverklaarbaar en sensasioneel verdwyn het.

Selfs in normale omstandighede sou die Valke Bennie Griessel en Vaughn Cupido gesukkel het – by Alibi.co.za lieg almal soos tannetrekkers. Maar omstandighede is nie normaal nie. Want Griessel het weer aan die suip gegaan. En Cupido is verlief. Op een van die hoofverdagtes.

En op 24 Desember begin ’n jong wynboer bieg voor ’n advokaat in Kaapstad, wat die hele saak op sy kop keer. Kersfees sal nooit weer dieselfde wees nie.

Toestand: Goedrugkant ikarusagterblad ikarus

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

408

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Deon Meyer

Jaar gepubliseer / Year published

2010's, 2015

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

Human & Rousseau