Judasbok – Wynand du Toit

R85.00

Toestand: Redelik 
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 204
Uitgegee: 2015 Wynand du Toit
ISBN: 9781928327776

Out of stock

Description

Verraad te wille van oorlewing  …

Die verhaal van Du Toit se opspraakwekkende inhegtenisneming tydens ‘n klandistiene operasie in Angola se olievelde gedurende die destydse Grensoorlog. Was die hele operasie dalk beplan om te misluk?

Additional information

Taal / Language

Afrikaans