Vaselinetjie – Anoeschka von Meck

R70.00

Toestand:  Uitstekend
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 246
Gepubliseer: 2017 (Tweede uitgawe, Eerste druk) TafelbergUitgewers
ISBN: 9780799343434

Out of stock

SKU: KA446 Categories: , , Tag:

Description

Sy is Helena Bosman van die Noord-Kaap, maar Oupa en Oumie noem haar sommer Vaselinetjie. Sy is hulle hart se punt, tot Vaselinetjie tien jaar oud is en die Welsyn haar laat wegstuur na die kosskool in Gauteng. Want sy is wit en kan nie haar bruin oupa en ouma se regte kleinkind wees nie. Dit is 1993 en Suid-Afrika staan op die rand van ‘n nuwe politieke bestel. Soos die land verander, so word Vaselinetjie ook in die vreemde, ongenaakbare weeshuiswêrled ‘n jong vrou.