Thomas@nagmerrie.Net – Carina Diedericks-Hugo

R50.00

Toestand: Baie goed
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 128
Uitgegee: 2007 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799340877

Out of stock

Description

Dinge is in rep en roer oor die nuwe meisie in Thomas-hulle se klas – die aantreklike sepiester Fleur Vermaak. Hannes is dadelik tot sy ore toe verlief op Fleur, maar dit lyk asof sy net oe het vir een ou – Thomas! En Thomas sal nie daarvan droom om vir Alex te verneuk nie, maar Fleur is darem wraggies mooi… Maar alles is nie pluis nie… Wie is die geheimsinnige man wat agter Fleur aan is? Waarom kry Thomas sulke vreemde nagmerries? En wat is die nare geheim van Bailey se Bos, die plek waar die graadneges gaan.