Nou Lieg Jy Mos, Katriena! – Riana Scheepers

R60.00

Toestand: Redelik
Formaat: Sagteband
Bladsye: 130
Gepubliseer: 1995 J.P. van der Walt en Seun
ISBN: 9780799322309

Out of stock

Description

Nog ‘n dosyn Kateriena-stories. As daar nie luise in die halwe huise is nie, is daar iets onnoesbaar in die sjerrie. Tussendeur deel sy links en regs resepte uit met sulke interessante name soos Slinger-om-die-smoel vir lekker bak tussen die lees deur.