Biografieë / Biographies

Welcome to our collection of over 174 life stories. Whether you are looking for South African political memoirs or the raw honesty of an autobiography, our selection has something for every reader. Explore the lives of legendary musicians, icons of the Performing Arts (Acting), and global leaders in both English and Afrikaans.

Welkom by ons versameling van meer as 174 lewensverhale. Of jy nou op soek is na Suid-Afrikaanse politieke biografieë of die egtheid van ‘n outobiografie, ons het iets vir elke leser. Ontdek die lewens van bekende musikante, sterre van die Uitvoerende Kunste (Toneelspel), en wêreldleiers in beide Engels en Afrikaans by Karin’s Treasures.