Kinders
Afrikaanse kinderboeke open ’n wêreld van verbeelding, leer en lekker lees. Verken ons toegewyde versameling tweedehandse kinderboeke in Afrikaans — van geliefde plaaslike klassieke verhale tot moderne stories wat jong lesers vermaak en inspireer.
Karin se nota: My liefde vir lees het reeds as ’n baie jong kind begin. Ek hoop daar is iets in hierdie versameling wat ’n liefde vir boeke en lees by jou kind of kleinkind sal aanwakker. Onthou: hierdie versameling sluit boeke vir kinders van verskillende ouderdomme in.
Showing 1–18 of 137 resultsSorted by latest
-

10-12 jaar (36)
-

6-9 jaar (29)
-

Christelik (15)
-

Kleuters (20)
-

Niefiksie (21)
-

Tieners / Jeug (53)
-

Kliek: Dagstukkies vir Kinders – Jannie le Roux
R30.00 Add to cart -

Thomas@aqua.net – Carina Diedericks-Hugo
R70.00 Add to cart -

Pret en Presteer-reeks: Geskiedenis 4: Graad 4/Standard 2
R40.00 Add to cart -

Kobie gaan verder – Stella Blakemore
R85.00 Add to cart -

In die tyd van die Esob – Martie Preller
R30.00 Add to cart -

Wil jy ‘n geheim hoor? – Illustrasies deur Annie Kubler
R30.00 Add to cart -

Voorbladnuus – Roger Stevens
R30.00 Add to cart -

Die soektog na die goue wipplank – Karen Wallace
R30.00 Add to cart -

Ek wens, ek wens – P Shipton, J. Eastwood, A. Stimie
R30.00 Add to cart -

Maak en leer speel-speel – Elmarie Smith en Erno Neethling
R50.00 Add to cart -

Die Offerkoning – Joey G.Mostert
R30.00 Add to cart -

Ontdek visse – Michael Schmitz
R25.00 Add to cart -

Vermaak en leer jou voorskoolse kind: Robyn Gee & Sue Meredith
R60.00 Add to cart -

Die seelewe aan ons kus – Pauline Harding
R40.00 Add to cart -

Op die bodem van die diep blou see – Robert J. Hoare
R40.00 Add to cart -

Die elwekind van die woud – Jakaranda-reeks
R30.00 Add to cart -

Eggo’s van gister – Janie Oosthuysen
R30.00 Add to cart -

Kuiertyd met Jesus – Johan Smith
R50.00 Add to cart
Showing 1–18 of 137 resultsSorted by latest


















