Rebel: Die Lewe Van Kommandant Hans Lötter 1873-1901 – Chris Schoeman

R120.00

Toestand: Soos nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 203
Gepubliseer: 2019 Protea Boekhuis
ISBN: 9781485310846

Out of stock

Description

Van al die gebeure in die Kaapkolonie gedurende die Tweede Vryheidsoorlog het die teregstelling van Hans Lötter, asook dié van kmdt. Gideon Scheepers, die meeste emosie onder Afrikaners ontketen. Lötter en sy mederebelle in die Kolonie het die verbeelding van die plaaslike bevolking aangegryp en die Britte maande lank hoofbrekens besorg. Sy gevangeneming, verhoor en teregstelling deur ’n Britse vuurpeloton op Middelburg, Kaap, het groot woede en verontwaardiging veroorsaak en hom verewig as Boeremartelaar in die Afrikaner-volksoorleweringe. Nou word sy boeiende verhaal vir die eerste keer volledig vertel.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans