Kan Afrikaners toyi toyi – Pieter Mulder

R50.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  256
Gepubliseer: 2008 Protea Boekhuis
ISBN: 9781869192563

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Die bekende dr. Pieter Mulder is aan die woord oor sy wedervaringe in die politiek. Dit handel hoofsaaklik oor sy meer onlangse ervarings (ná 1994) as parlementslid, maar ook oor sy ervarings voor die eerste demokratiese verkiesing. Oor byna elke land kan hy ‘n storie vertel, o.a. oor die keer toe ‘n Duitse regeringsamptenaar nie rekening gehou het met Afrikatyd nie.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans