Jy en jou nommers – Zelda Dalling

R70.00

Toestand:  Goed
Formaat:  Klein formaat sagteband
Bladsye: 
171
Uitgegee:  2012 LAPA Uitgewers
ISBN: 9780799352023

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Ons bly altyd gefassineer deur nommers en hoe meer ongewoon en magies die nommer blyk te wees, hoe groter die fassinasie. Die nommer is die taal sonder grense. Van ons geboorte af reguleer nommers ons daagliks. Wat is die betekenis agter elke nommer? Jy en jou nommers bied ‘n toeganklike inleiding tot die betekenis agter die letterwaarde van die alfabet en fokus op die ekstra betekenis van nommers van ons name. As jy jou naam verander, hetsy omdat jy trou of omdat jy jou troetelnaam afskud, is daar altyd ‘n verandering in jou lewe.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans