Ek is My Brein: Van Baarmoeder Tot Alzheimer – Dick. F. Swaab

R100.00

Toestand:  Goed
Formaat:  Sagteband
Bladsye:  418
Uitgegee: 2014 Protea Boekhuis
ISBN: 9781869199470

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Alles kom ter sprake in Ek is by brein: puberteit, seksualiteit, Alzheimer se siekte, misdadigheid, geloof, breinbeserings, psigiese probleme en byna-dood ervarings. Die teks is toeganklik genoeg geskryf dat enigiemand wat belangstel in hoe die brein ons lewe rig en beïnvloed, dit maklik leesbaar sal vind.