Description
Hierdie titel bevat meer as 50 hoevesel, laevet, laesuiker resepte wat geskik is vir diabete. Elke resep word met stap vir stap foto’s geillustreer, wat dit maklik maak om voor te berei. Die resepte is ook geskik vir nie-diabete. Uitgebreide inligting oor diabetes en die behandeling daarvan maak dit ook vir die diabeet maklik om ‘n gesonde leefstyl te handhaaf.










