Geillustreerde gids tot die menslike liggaam Vertaal deur Amelia de Vaal

R60.00

Toestand:  Redelik (Boodskap voorin)
Formaat:  Sagteband
Bladsye:  160
Uitgegee: 2013 Protea Boekhuis
ISBN: 9781869199753

Out of stock

Description

Met lewensgetroue hoedefinisie-illustrasies bied hierdie publikasie ’n uitsonderlike blik op al die belangrikste liggaamsdele en -stelsels, van kroontjie tot kleintoontjie. Akkurate terminologie in Afrikaans en Engels, asook definisies en verhelderende teks stel lesers verder in staat om grondige kennis van die spesiale eienskappe en werking van die verskillende liggaamstelsels op te doen.