Description
Regardt se lewe het glad nie naby God begin nie, maar beslis die pad na Hom gevind. Regardt is die merkwaardige verhaal van ‘n man wat nooit sy passie vir die lewe en vir rolprente verloor het nie, maar wat op ‘n swaar manier moes leer dat toewyding en gehoorsaamheid aan God die vreugde en sin bring wat hom opgewonde maak oor sy lewe.







