Martha – ‘n Verhaal Oor Martha Solomons, Countess Of Stamford – Winnie Rust

R80.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 222
Gepubliseer: 2004 (Eerste uitgawe, Eerste druk) Hemel en See Uitgewers
ISBN: 9780620324762

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Martha Solomons is ‘n eenvoudige vrou, die dogter van ‘n vrygestelde slaaf. Harry Grey is ‘n gewese priester uit die Britse adelstand, wat weens wangedrag na die Kaapkolonie van die middel-negentiende eeu gestuur word. In die dorre Namakwaland kruis hulle paaie en ontstaan daar ‘n liefdesband wat hulle deur die kontrasterende landskappe van hulle lewens bybly. Martha is hulle meersleurende verhaal.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans