Die ligtende trein – Ernst van Heerden

R80.00

Toestand: Goeie toestand – die boek is oor die algemeen goed versorg. ’n Klein gedeelte is uit die skutblad voorin gesny, vermoedelik waar ’n prys aangedui was.
Formaat: Hardeband met stofomslag
Bladsye: 158
Uitgegee: 1988 Tafelberg
ISBN: 9780624026617

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Die ligtende trein deur Ernst van Heerden is ’n boeiende Afrikaanse outobiografiese vertelling waarin die bekroonde digter terugkyk op sy studiejare, reise in Europa, sy tyd in Amsterdam en Gent, en die mense en ervarings wat sy lewe en werk beïnvloed het. Van Heerden vertel onder meer van sy Europese studietyd en die reis terug na Suid-Afrika aan die begin van die Tweede Wêreldoorlog.

Hierdie boek bied ’n interessante blik op die lewe van een van Suid-Afrika se bekende Afrikaanse digters en sal veral aanklank vind by lesers wat van outobiografieë, Afrikaanse literatuur, reisverhale en die geskiedenis van Afrikaanse skrywers hou.

Toestand: Goeie toestand – die boek is oor die algemeen goed versorg. ’n Klein gedeelte is uit die skutblad voorin gesny, vermoedelik waar ’n prys aangedui was.

Alle foto’s is geneem deur Karin’s Treasures.

rugkant die ligtende treinskutblad die ligtende treinagterblad die liegtende trein

 

Additional information

Bladsye / Pages

158

Formaat / Format

Hardeband met stofomslag – Hardback with dust jacket

Outeur / Author

Ernst van Heerden

Jaar gepubliseer / Year published

1980's, 1988

Taal / Language

English

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

Tafelberg Uitgewers